Joel Kinnaman

Joel Kinnaman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles Joel Nordström Kinnaman
Geboorte 25 November 1979 (1979-11-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joel Kinnaman (gebore 25 November 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Darkest Hour (2011), RoboCop (2014), Run All Night (2015), en Suicide Squad (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy